Welkom! Ons spring hierdie jaar weg met die inoefen van die dissipline om gereeld Bybel te lees.
Wat het jy besluit om te doen om jou te help - het jy 'n Bybellees program begin, het jy tyd opsy gesit om te lees of val jy dalk in met iets wat julle as gesin/selgroep of gemeente reeds doen?
